Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > беларуская > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
BE беларуская
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Waarom het jy nie gekom nie?
|
|
||
Ek was siek.
|
|||
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was.
|
Я н_ п_ы_ш_ў_ б_ я х_а_э_. / Я н_ п_ы_ш_а_ б_ я х_а_э_а_
Y_ n_ p_y_s_o_, b_ y_ k_v_r_u_ / Y_ n_ p_y_s_l_, b_ y_ k_v_r_l_.
Я не прыйшоў, бо я хварэў. / Я не прыйшла, бо я хварэла.
Ya ne pryyshou, bo ya khvareu. / Ya ne pryyshla, bo ya khvarela.
Я н_ п_______ б_ я х______ / Я н_ п_______ б_ я х_______
Y_ n_ p________ b_ y_ k_______ / Y_ n_ p________ b_ y_ k________
Я не прыйшоў, бо я хварэў. / Я не прыйшла, бо я хварэла.
Ya ne pryyshou, bo ya khvareu. / Ya ne pryyshla, bo ya khvarela. |
||
|
|
|
|
Waarom het sy nie gekom nie?
|
|||
Sy was moeg.
|
|||
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom het hy nie gekom nie?
|
|||
Hy was nie geïnteresseerd nie.
|
|||
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom het julle nie gekom nie?
|
|||
Ons motor is stukkend.
|
|
||
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom het die mense nie gekom nie?
|
|
||
Hulle het die trein verpas.
|
|
||
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom het jy nie gekom nie?
|
|
||
Ek mag nie.
|
|||
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie.
|
|
||
|
|
|
|
Rekenaars kan gehoorde woorde rekonstrueerEen van die mens se oudste drome is om gedagtes te lees. Almal wil soms graag weet wat iemand anders pas gedink het. Dié droom het nog nie waar geword nie. Ons kan selfs met moderne tegnologie nie gedagtes lees nie. Wat ander dink, bly ’n geheim. Maar ons kan agterkom wat ander hoor! Dis deur ’n wetenskaplike eksperiment bewys. Navorsers het dit reggekry om gehoorde woorde te rekonstrueer. Daarvoor het hulle proefkonyne se breingolwe ontleed. Wanneer ons iets hoor, raak ons brein aktief. Dit moet die gehoorde taal verwerk. Daardeur ontstaan ’n sekere aktiwiteitspatroon. Dié patroon kan met elektrodes opgeneem word. En die opname kan ook verder verwerk word! Dit kan met ’n rekenaar in ’n klankpatroon omskep word. So kan die gehoorde woord uitgeken word. Dié beginsel werk vir alle woorde. Elke woord wat ons hoor, skep ’n spesifieke sein. Dié sein hang altyd met die klank van die woord saam. ’n Mens moet dit “net” in ’n akoestiese sein vertaal. Want as jy weet wat die klankpatroon is, ken jy die woord. Die proefkonyne het tydens die eksperiment regte en nagemaakte woorde gehoor. Dus het van die gehoorde woorde nie bestaan nie. Nogtans kon dié woorde ook gerekonstrueer word. Woorde wat herken is, kon deur ’n rekenaar uitgespreek word. Dis egter ook moontlik om hulle net op die skerm te laat verskyn. Navorsers hoop hulle sal spraakseine binnekort beter verstaan. Die droom van gedagtes lees, leef voort… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|