Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > हिन्दी > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
HI हिन्दी
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Hy ry motorfiets.
|
|
||
Hy ry fiets.
|
|||
Hy gaan te voet.
|
|||
|
|
|
|
Hy vaar met ’n skip.
|
|||
Hy vaar met ’n boot.
|
|||
Hy swem.
|
|||
|
|
|
|
Is dit hier gevaarlik?
|
|||
Is dit gevaarlik om alleen te ryloop?
|
|
||
Is dit gevaarlik om te gaan stap in die aand?
|
|
||
|
|
|
|
Ons het verdwaal.
|
|||
Ons is op die verkeerde pad.
|
|||
Ons moet omdraai.
|
|
||
|
|
|
|
Waar kan mens hier parkeer?
|
|
||
Is hier ’n parkeerarea?
|
|
||
Hoe lank kan mens hier parkeer?
|
य_ा_ क_त_े स_य त_ ग_ड_ी ख_ी क_ ज_ स_त_ ह_?
y_h_a_ k_t_n_ s_m_y t_k g_a_e_ k_a_e_ k_e j_ s_k_t_e h_i_
यहाँ कितने समय तक गाड़ी खडी की जा सकती है?
yahaan kitane samay tak gaadee khadee kee ja sakatee hai?
य___ क____ स__ त_ ग____ ख__ क_ ज_ स___ ह__
y_____ k_____ s____ t__ g_____ k_____ k__ j_ s______ h___
यहाँ कितने समय तक गाड़ी खडी की जा सकती है?
yahaan kitane samay tak gaadee khadee kee ja sakatee hai? |
||
|
|
|
|
Ski u?
|
|
||
Gaan u met die skihyser na bo?
|
|
||
Kan mens hier ski’s huur?
|
|
||
|
|
|
|
Talentvolle taalkundige babaSelfs voordat hulle kan praat, weet babas baie van tale. Verskeie eksperimente het dit bewys. Kinderontwikkeling word in spesiale baba-laboratoriums nagevors. Daar word ook nagevors hoe kinders tale leer. Babas is duidelik intelligenter as wat ons tot dusver gedink het. Selfs op ses maande het hulle baie taalkundige vermoëns. Hulle kan byvoorbeeld hul eie moedertaal herken. Franse en Duitse babas reageer verskillend op sekere tone. Verskillende klempatrone het verskillende gedrag tot gevolg. Babas het dus ’n aanvoeling vir die toon van hul taal. Baie jong kinders kan ook verskeie woorde uit die kop uit leer. Ouers is baie belangrik vir die taalontwikkeling van babas. Want babas het reg na geboorte interaksie nodig. Hulle wil met Ma en Pa kommunikeer. Die interaksies moet egter met positiewe emosies gepaardgaan. Ouers moenie gespanne wees wanneer hulle met hul baba praat nie. Dit is ook verkeerd om selde met hulle te praat. Stres of stilte kan ’n negatiewe uitwerking op babas hê. Hul taalontwikkeling kan benadeel word. Babas begin al in die baarmoeder leer! Hulle reageer voor geboorte op spraak. Hulle kan akoestiese tekens akkuraat waarneem. Na geboorte kan hulle dan dié tekens herken. Ongebore kinders kan selfs taalritmes leer. Babas kan reeds in die baarmoeder hul ma se stem hoor. Jy kan dus selfs met ongebore kinders praat. Maar jy moet dit nie te ver voer nie… Die kind sal na geboorte nog oorgenoeg tyd hê om te oefen! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|