Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > हिन्दी > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
HI हिन्दी
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Wat is u van beroep?
|
|
||
My man is ’n dokter.
|
|||
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster.
|
|
||
|
|
|
|
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang.
|
|||
Maar die belasting is hoog.
|
|
||
En mediese versekering is duur.
|
|||
|
|
|
|
Wat wil jy graag eendag word?
|
|
||
Ek wil graag ’n ingenieur word.
|
|
||
Ek wil universiteit toe gaan.
|
म_ं व_श_व_ि_्_ा_य म_ं प_़_ा च_ह_ा / च_ह_ी ह_ँ
m_i_ v_s_v_v_d_a_l_y m_i_ p_d_a_a c_a_h_t_ / c_a_h_t_e h_o_
मैं विश्वविद्यालय में पढ़ना चाहता / चाहती हूँ
main vishvavidyaalay mein padhana chaahata / chaahatee hoon
म__ व____________ म__ प____ च____ / च____ ह__
m___ v______________ m___ p______ c_______ / c________ h___
मैं विश्वविद्यालय में पढ़ना चाहता / चाहती हूँ
main vishvavidyaalay mein padhana chaahata / chaahatee hoon |
||
|
|
|
|
Ek is ’n „intern“.
|
|||
Ek verdien nie veel nie.
|
|
||
Ek doen my internskap in die buiteland.
|
|
||
|
|
|
|
Dit is my baas.
|
|||
Ek het gawe kollegas.
|
|
||
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe.
|
|
||
|
|
|
|
Ek is op soek na werk.
|
|
||
Ek is al ’n jaar werkloos.
|
|
||
Daar is te veel werklose mense in dié land.
|
|
||
|
|
|
|
Lang woorde, kort woordeHoe lank ’n woord is, hang af van hoeveel inligting dit bevat. ’n Amerikaanse studie het dit bewys. Die navorsers het woorde uit tien Europese tale bestudeer. Dis met behulp van ’n rekenaar gedoen. Die rekenaar het met ’n program verskeie woorde ontleed. Dit het met ’n formule die informatiewe inhoud bereken. Die resultaat was duidelik. Hoe korter ’n woord is, hoe minder informasie dra dit oor. Dis interessant dat ons kort woorde meer dikwels as langes gebruik. Die rede kan die doeltreffendheid van die taal wees. Wanneer ons praat, konsentreer ons op die belangrikste ding. Woorde sonder veel informasie moenie te lank wees nie. Dit verseker dat ons nie te veel tyd aan onbelangrike dinge bestee nie. Die verband tussen die lengte en inhoud het nog ’n voordeel. Dit verseker dat die informasie altyd konstant bly. Dit wil sê dat ons in ’n bepaalde tyd altyd ewe veel sê. Ons kan byvoorbeeld ’n paar lang woorde gebruik. Of ons kan ’n klomp kort woorde sê. Dit maak nie saak wat ons besluit nie – die informatiewe inhou bly dieselfde. Gevolglik het ons spraak ’n gelykmatige ritme. Luisteraars kan ons makliker volg. As die hoeveelheid inligting altyd wissel, sou dit moeilik wees. Ons luisteraars sou nie goed by ons taal kon aanpas nie. Dit sou begrip moeiliker maak. As jy so goed moontlik verstaan wil word, moet jy kort woorde kies. Want kort woorde word beter as langes verstaan. |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|