Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > ქართული > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/af.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
KA ქართული
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/ka.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Dit maak my kwaad dat jy snork.
|
|||
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink.
|
|
||
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom.
|
|
||
|
|
|
|
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het.
|
|
||
Ek dink dat hy siek is.
|
|
||
Ek dink dat hy nou slaap.
|
|
||
|
|
|
|
Ons hoop dat hy met ons dogter trou.
|
ი_ე_ი გ_ა_ვ_, რ_მ ი_ ჩ_ე_ს ქ_ლ_შ_ი_ს ც_ლ_დ მ_ი_ვ_ნ_.
i_e_i g_a_v_, r_m i_ c_v_n_ k_l_s_v_l_ t_o_a_ m_i_v_n_.
იმედი გვაქვს, რომ ის ჩვენს ქალიშვილს ცოლად მოიყვანს.
imedi gvakvs, rom is chvens kalishvils tsolad moiqvans.
ი____ გ______ რ__ ი_ ჩ____ ქ________ ც____ მ________
i____ g______ r__ i_ c_____ k_________ t_____ m________
იმედი გვაქვს, რომ ის ჩვენს ქალიშვილს ცოლად მოიყვანს.
imedi gvakvs, rom is chvens kalishvils tsolad moiqvans. |
||
Ons hoop dat hy baie geld het.
|
|
||
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is.
|
|
||
|
|
|
|
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het.
|
|
||
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê.
|
|
||
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is.
|
|
||
|
|
|
|
Ek is bly dat u gekom het.
|
|||
Ek is bly dat u belangstel.
|
|
||
Ek is bly dat u die huis wil koop.
|
|
||
|
|
|
|
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is.
|
|
||
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem.
|
|
||
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie.
|
|
||
|
|
|
|
Hoe om tegelyk twee tale te leerVreemde tale word deesdae al hoe belangriker. Baie mense leer ’n vreemde taal. Daar is egter baie interessante tale in die wêreld. Daarom leer baie mense gelyktydig meer as een taal. Dis meestal nie ’n probleem wanneer kinders tweetalig grootword nie. Die brein leer albei tale outomaties. Wanneer hulle ouer word, weet hulle wat by watter taal hoort. Tweetalige mense ken die tipiese kenmerke van albei tale. Dis anders by volwassenes. Hulle kan nie so maklik twee tale tegelyk leer nie. Dié wat tegelyk twee tale leer, moet ’n paar reëls volg. Dis eerstens belangrik om die tale met mekaar te vergelyk. Tale wat tot dieselfde taalfamilie behoort, is dikwels baie eenders. Dit kan tot verwarring lei. Daarom maak dit sin om albei tale deeglik te ontleed. ’n Mens kan byvoorbeeld ’n lys maak. Daar kan jy die ooreenkomste en verskille aanteken. So word die brein gedwing om intensief met albei tale te werk. Dit onthou beter wat die twee tale se kenmerke is. ’n Mens moet ook vir elke taal sy eie kleure en omslag kies. Dit help om die tale duidelik van mekaar te skei. Wanneer ’n mens tale leer wat nie eenders is nie, werk dit anders. Daar is geen gevaar dat die twee tale verwar kan word nie. In dié geval is die gevaar dat die tale met mekaar vergelyk word! Dis beter om die tale met ’n mens se moedertaal te vergelyk. Wanneer die brein die verskil opmerk, leer dit doeltreffender. Dis ook belangrik dat die twee tale ewe intensief geleer word. Teoreties maak dit nie vir die brein saak hoeveel tale geleer word nie… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|