Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > українська > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
UK українська
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Waarom kom u nie?
|
|||
Die weer is so sleg.
|
|||
Ek kom nie omdat die weer so sleg is.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom kom hy nie?
|
|||
Hy is nie uitgenooi nie.
|
|||
Hy kom nie omdat hy nie uitgenooi is nie.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom kom jy nie?
|
|||
Ek het nie tyd nie.
|
|||
Ek kom nie omdat ek nie tyd het nie.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom bly jy nie?
|
|
||
Ek moet nog werk.
|
|
||
Ek bly nie want ek moet nog werk.
|
Я н_ з_л_ш_ю_я_ т_м_ щ_ я п_в_н_н / п_в_н_а щ_ п_а_ю_а_и_
Y_ n_ z_l_s_a_u_y_, t_m_ s_c_o y_ p_v_n_n / p_v_n_a s_c_e p_a_s_u_a_y_
Я не залишаюся, тому що я повинен / повинна ще працювати.
YA ne zalyshayusya, tomu shcho ya povynen / povynna shche pratsyuvaty.
Я н_ з_________ т___ щ_ я п______ / п______ щ_ п_________
Y_ n_ z____________ t___ s____ y_ p______ / p______ s____ p___________
Я не залишаюся, тому що я повинен / повинна ще працювати.
YA ne zalyshayusya, tomu shcho ya povynen / povynna shche pratsyuvaty. |
||
|
|
|
|
Waarom gaan u nou al?
|
|||
Ek is moeg.
|
|||
Ek gaan omdat ek moeg is.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom ry u nou al?
|
|||
Dit is al laat.
|
|||
Ek ry omdat dit al laat is.
|
|
||
|
|
|
|
Gebare help met woordeskat leerOns brein moet baie werk doen wanneer ons woordeskat leer. Dit moet elke nuwe woord stoor. Maar jy kan jou brein tydens studie ondersteun. Dit word deur gebare gedoen. Gebare help ons geheue. Dit kan woorde beter onthou as dit terselfdertyd gebare verwerk. ’n Studie het dit duidelik bewys. Navorsers het proefkonyne woordeskat laat leer. Dié woorde het nie regtig bestaan nie. Hulle het aan ’n kunsmatige taal behoort. ’n Paar woorde is met gebare vir die proefkonyne geleer. Dit wil sê die proefkonyne het nie net die woorde gehoor of gelees nie. Hulle het ook gebare gebruik om die betekenis van die woorde na te boots. Terwyl hulle gestudeer het, is hul breinaktiwiteit gemeet. Navorsers het só ’n interessante ontdekking gemaak. Wanneer woorde met gebare geleer is, was meer dele van die brein aktief. Buiten die spraaksentrum het sensomotoriese dele ook aktiwiteit getoon. Dié bykomende breinaktiwiteit beïnvloed ons geheue. Wanneer ons met gebare leer, ontstaan ingewikkelde netwerke. Dié netwerke stoor die nuwe woorde in verskeie dele van die brein. Só kan woordeskat doeltreffender verwerk word. Wanneer ons seker woorde wil gebruik, vind ons brein dit vinniger. Hulle word ook beter gestoor. Dis egter belangrik dat die gebaar met die woord verbind word. Ons brein merk op wanneer ’n woord en gebaar nie by mekaar pas nie. Dié nuwe bevindings kan tot nuwe onderrigmetodes lei. Mense wat min van tale weet, leer dikwels stadig. Miskien sal hulle makliker leer as hulle die woorde fisiek naboots… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|