banner image 1

Alles wat jy nodig het om 'n nuwe taal te leer.

Kyk daarna! Kry al 100 lesse gratis.

slider pointer image
banner image 2

Leer saam met ons

Ontdek wat ons boeke in 2 tale kan bied om jou te help om ’n nuwe taal aan te leer.

Ons boeke in 2 tale (www.book2.de) bevat 100 gratis lesse wat beginners van ’n basiese woordeskat voorsien. Met geen vorige grammatikale kennis nie, sal jy vinnig leer om kort sinne vlot te praat in werklike situasies. Ons metode kombineer oudio en teks suksesvol vir effektiewe taalleer.

Ons resensies

quote image

Easily the top 5 of all android language software. This is a really effective and convenient way to learn. Generous with the languages it has to offer.

- Khoa Truong"