Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > italiano > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
IT italiano
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Is Latyn ’n lewende taal?Engels is deesdae die belangrikste universele taal. Dit word wêreldwyd geleer en is baie lande se amptelike taal. Vroeër het Latyn dié rol vervul. Latyn is oorspronklik deur Latyne gepraat. Hulle was die inwoners van Latium, met Rome as die middelpunt. Die taal het saam met die uitbreiding van die Romeinse Ryk versprei. In die antieke wêreld was Latyn die moedertaal van baie mense. Hulle het in Europa, Noord-Afrika en die Midde-Ooste gewoon. Die Latyn wat gepraat is, het egter baie van klassieke Latyn verskil. Dit was ’n omgangstaal wat Volkslatyn genoem is. In geromaniseerde streke was daar verskillende dialekte. In die Middeleeue het nasionale tale uit die dialekte ontwikkel. Tale wat uit Latyn afstam, is Romaanse tale. Hulle sluit Italiaans, Spaans en Portugees in. Frans en Roemeens is ook op Latyn gegrond. Maar Latyn het nooit regtig uitgesterf nie. Dit was tot die 19de eeu ’n belangrike handelstaal. En dit het die taal van geleerdes gebly. In die wetenskap is Latyn nou nog baie betekenisvol. Baie tegniese terme se wortels is in Latyn. Verder word Latyn nog as ’n vreemde taal in skole geleer. En universiteite verwag dikwels ’n kennis van Latyn. Al word dit nie meer gepraat nie, is Latyn dus nie dood nie. In die laaste jare het Latyn ’n terugkeer beleef. Die aantal mense wat Latyn wil leer, het weer begin toeneem. Dit word steeds as die sleutel tot die taal en kultuur van baie lande beskou. Skraap die moed bymekaar om Latyn te probeer! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|