Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > 한국어 > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
KO 한국어
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Saamgestelde EsperantoEngels is vandag die belangrikste universele taal. Almal is veronderstel om daarmee te kan kommunikeer. Maar ander tale wil ook dié doel bereik. n Voorbeeld is saamgestelde tale. Saamgestelde tale word doelbewus geskep en ontwikkel. Dit wil sê hulle is volgens ’n plan ontwerp. In saamgestelde tale word elemente van verskillende tale gemeng. Dan is hulle vir soveel mense moontlik maklik om te leer. Die doel van elke saamgestelde taal is internasionale kommunikasie. Die bekendste saamgestelde taal is Esperanto. Dit is in 1887 in Warskou bekendgestel. Die stigter daarvan was doktor Ludwik L. Zamenhof. Hy het geglo kommunikasieprobleme is die hoofoorsaak van onrus. Daarom wou hy ’n taal skep wat mense bymekaarbring. Mense kon daarmee op ’n gelyke vlak met mekaar praat. Sy skuilnaam was Dr. Esperanto – Doktor Hoopvol. Dit wys hoeveel hy aan sy droom geglo het. Maar die idee van universele begrip is baie ouer. Daar is al verskeie verskillende saamgestelde tale ontwikkel. Hulle word met doelwitte soos verdraagsaamheid en menseregte verbind. Sprekers in meer as 120 lande is nou vlot in Esperanto. Maar daar is ook kritiek op Esperanto. Die bron van 70% van die woordeskat is byvoorbeeld Romaanse tale. En Esperanto is ook uitdruklik op Indo-Europese tale geskoei. Die sprekers ruil op kongresse en in klubs idees uit. Vergaderings en lesings word gereeld gehou. So, sien jy kans vir Esperanto? |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|