Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > latviešu > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
LV latviešu
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Slawiese taleSlawiese tale is die moedertale van 300 miljoen mense. Die Slawiese tale tel onder die Indo-Europese tale. Daar is sowat 20 Slawiese tale. Die belangrikste onder hulle is Russies. Russies is die moedertaal van meer as 150 miljoen mense. Daarna volg Pools en Oekraïens met 50 miljoen sprekers elk. In taalkunde word die Slawiese tale in verskillende groepe verdeel. Daar is Wes-Slawiese, Oos-Slawiese en Suid-Slawiese tale. Die Wes-Slawiese tale is Pools, Tsjeggies en Slowaaks. Russies, Oekraïens en Belarussies is Oos-Slawiese tale. Die Suid-Slawiese tale is Serwies, Kroaties en Bulgaars. Afgesien van hulle is daar baie ander Slawiese tale. Maar hulle word deur relatief min mense gepraat. Die Slawiese tale het ’n gemeenskaplike oertaal. Die individuele tale het relatief laat daaruit ontstaan. Hulle is dus jonger as die Germaanse en Romaanse tale. Die grootste deel van die woordeskat in die Slawiese tale is soortgelyk. Dis omdat hulle nie tot relatief laat van mekaar geskei is nie. Uit ’n wetenskaplike oogpunt is die Slawiese tale konserwatief. Dit beteken hulle bevat nog baie ou strukture. Ander Indo-Europese tale het dié ou vorms verloor. As gevolg hiervan is dit baie interessant om Slawiese tale te bestudeer. Gevolgtrekkings kan oor vroeër tale gemaak word deur hulle na te vors. Navorsers hoop hulle kan só ’n spoor na Indo-Europese tale vind. Slawiese tale het kenmerkend min klinkers. Afgesien daarvan het hulle baie klanke wat nie in ander tale voorkom nie. Veral Wes-Europeërs sukkel dikwels met die uitspraak. |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|