Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > latviešu > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
LV latviešu
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Negatiewe woorde word nie in die moedertaal vertaal nieVeeltaliges vertaal onbewustelik wat hulle lees in hul moedertaal. Dit gebeur heeltemal outomaties en die lesers kom dit nie agter nie. ’n Mens kan sê die brein werk soos ’n gelyktydige vertaler. Dit vertaal egter nie alles nie! Een studie het bewys dat die brein ’n ingeboude filter het. Dié filter besluit wat vertaal word. En dit lyk asof die filter sekere woorde ignoreer. Negatiewe woorde word nie in die moedertaal vertaal nie. Navorsers het Chinese moedertaalsprekers vir hul eksperiment gebruik. Al die proefkonyne het Engels as tweede taal gepraat. Die proefkonyne moes ’n paar Engelse woorde beoordeel. Die woorde het ’n verskillende emosionele inhoud gehad. Daar was positiewe, negatiewe en neutrale begrippe. Terwyl die proefkonyne die woorde gelees het, is hul brein ondersoek. Dit wil sê wetenskaplikes het die elektriese breinaktiwiteit gemeet. Deur dit te doen, kon hulle sien hoe die brein werk. Wanneer woorde vertaal word, word bepaalde seine geskep. Hulle dui aan dat die brein aktief is. Met negatiewe woorde het die proefkonyne geen breinaktiwiteit gehad nie. Net positiewe of neutrale begrippe is vertaal. Navorsers weet nog nie hoekom nie. Die brein moet teoreties al die woorde eenders verwerk. Dis egter moontlik dat die filter vinnig elke woord ondersoek. Dit word ontleed terwyl dit nog in die tweede taal gelees word. As ’n woord negatief is, word die geheue geblokkeer. Dit kan dus nie aan die woord in die moedertaal dink nie. Mense kan baie sensitief op woorde reageer. Miskien wil die brein hulle teen emosionele skok beskerm… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|