Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > मराठी > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
MR मराठी
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Dit is warm vandag.
|
|||
Gaan ons swembad toe?
|
|
||
Het jy lus om te gaan swem?
|
|||
|
|
|
|
Het jy ’n handdoek?
|
|||
Het jy ’n swembroek?
|
|
||
Het jy ’n baaikostuum?
|
|
||
|
|
|
|
Kan jy swem?
|
|||
Kan jy duik?
|
त_ल_ प_ण_ु_्_ा_स_र_े ख_ल प_ण_य_त प_ह_ा य_त_ क_?
T_l_ p_ṇ_b_ḍ_ā_s_r_k_ē k_ō_a p_ṇ_ā_a p_h_t_ y_t_ k_?
तुला पाणबुड्यांसारखे खोल पाण्यात पोहता येते का?
Tulā pāṇabuḍyānsārakhē khōla pāṇyāta pōhatā yētē kā?
त___ प______________ ख__ प______ प____ य___ क__
T___ p________________ k____ p______ p_____ y___ k__
तुला पाणबुड्यांसारखे खोल पाण्यात पोहता येते का?
Tulā pāṇabuḍyānsārakhē khōla pāṇyāta pōhatā yētē kā? |
||
Kan jy in die water spring?
|
|
||
|
|
|
|
Waar is die stort?
|
|||
Waar is die kleedkamers?
|
|
||
Waar is die swembril?
|
|
||
|
|
|
|
Is die water diep?
|
|||
Is die water skoon?
|
|||
Is die water warm?
|
|||
|
|
|
|
Ek kry koud.
|
|||
Die water is te koud.
|
|||
Ek klim nou uit die water.
|
|
||
|
|
|
|
Vroue is taalkundig meer begaafd as mans!Vroue is net so intelligent soos mans. Hulle het gemiddeld byna dieselfde IK. Maar die verskil is die geslagte se vaardighede. Mans kan byvoorbeeld beter in drie dimensies dink. Hulle kan ook meestal wiskundige probleme beter oplos. Vroue het egter ’n beter geheue. En hulle bemeester tale makliker. Vroue maak minder spel- en grammatikafoute. Hulle het ’n groter woordeskat en lees vlotter. Daarom behaal hulle ’n beter resultaat in taaltoetse. Die rede vir vroue se taalkundige voorsprong is in die brein. Die manlike en vroulike brein is verskillend georganiseerd. Die linkerhelfte van die brein is vir tale verantwoordelik. Dié deel beheer taalprosesse. Tog gebruik vroue albei breinhelftes om spraak te verwerk. Die twee helftes van hul brein kan ook beter idees uitruil. Die vroulike brein is meer aktief in spraakverwerking. En vroue kan spraak doeltreffender verwerk. Niemand weet nog hoekom die twee breine verskil nie. Party wetenskaplikes glo biologie is die rede daarvoor. Vroulike en manlike gene beïnvloed breinontwikkeling. Hormone maak ook vroue en mans hoe hulle is. Ander sê ons opvoeding beïnvloed ons ontwikkeling. Want daar word meer met vroulike babas gepraat en vir hulle gelees. Klein seuns kry aan die ander kant meer tegniese speelgoed. Dit kan wees dat ons omgewing ons brein vorm. Aan die ander kant kom sekere verskille wêreldwyd voor. En kinders word in elke kultuur anders grootgemaak… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|