Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > slovenščina > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
SL slovenščina
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Amerika se inheemse taleIn Amerika word daar baie tale gepraat. In Noord-Amerika is Engels die belangrikste taal. Spaans en Portugees oorheers in Suid-Amerika. Al dié tale het van Europa na Amerika gekom. Voor kolonisasie is ander tale daar gepraat. Dié tale staan as Amerika se inheemse tale bekend. Hulle is nog nie deeglik ondersoek nie. Die verskeidenheid van dié tale is reusagtig. Daar is ’n geskatte 60 taalfamilies in Noord-Amerika. In Suid-Amerika kan daar tot 150 wees. Boonop is daar baie geïsoleerde tale. Al dié tale verskil baie. Hulle het baie min gemeenskaplike strukture. Daarom is dit moeilik om die tale te klassifiseer. Die rede vir die verskille is in die Amerikaanse geskiedenis. Amerika is in verskeie fases gekoloniseer. Die eerste mense het meer as 10 000 jaar gelede na Amerika gekom. Elke bevolking het hul taal na die kontinent saamgeneem. Die inheemse tale stem die meeste met Asiatiese tale ooreen. Die stand van Amerika se klassieke tale is nie oral dieselfde nie. Baie inheemse Amerikaanse tale word nog in Suid-Amerika gebruik. Tale soos Guarani of Kechua het miljoene aktiewe sprekers. In teenstelling daarmee het baie tale in Noord-Amerika byna uitgesterf. Die kultuur van inheemse Amerikaners in Noord-Amerika is lank onderdruk. Daardeur het ook hul taal verlore gegaan. Die laaste paar dekades het belangstelling daarin weer toegeneem. Daar is baie programme wat dié tale wil koester en in stand hou. So sal hulle dalk tog ’n toekoms hê… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|