Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > العربية > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
AR العربية
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Tweetaligheid verbeter gehoorMense wat twee tale praat, hoor beter. Hulle kan akkurater tussen verskillende klanke onderskei. Dit was die gevolgtrekking van ’n Amerikaanse studie. Navorsers het verskeie tieners getoets. Van die proefkonyne het tweetalig grootgeword. Dié tieners het Engels en Spaans gepraat. Die ander groep proefkonyne het net Engels gepraat. Die jongmense moes na ’n spesifieke lettergreep luister. Dit was die lettergreep “da”. Dit kom nie in een van die tale voor nie. Die lettergreep is op oorfone vir die proefkonyne gespeel. Hul breinaktiwiteit is terselfdertyd gemeet. Na die toets moes die tieners weer na die lettergreep luister. Die keer kon hulle egter ook steurende klanke hoor. Dit was verskillende stemme wat betekenislose sinne gesê het. Die tweetalige mense het baie sterk op die lettergreep gereageer. Hul brein het baie aktiwiteit gewys. Hulle kon die lettergreep met en sonder steurende klanke presies herken. Die eentalige proefkonyne kon dit nie regkry nie. Hul gehoor was nie soos goed soos die tweetalige proefkonyne s’n nie. Die resultaat van die eksperiment het navorsers verras. Voorheen was dit net bekend dat musikante besonder goeie gehoor het. Dit lyk egter asof tweetaligheid ook die oor leer. Tweetalige mense word gedurig met verskeie klanke gekonfronteer. Daarvoor moet hul brein nuwe vaardighede ontwikkel. Dit leer hoe om verskillende taalprikkels presies te onderskei. Die navorsers toets nou hoe taalvaardigheid die brein beïnvloed. Miskien baat gehoor steeds daarby as ’n mens later in jou lewe tale leer… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|