Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > esperanto > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
EO esperanto
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Positiewe taal, negatiewe taalDie meeste mense is optimiste of pessimiste. Maar dit kan ook vir tale geld! Wetenskaplikes ontleed gereeld die woordeskat van tale. So kom hulle dikwels met verstommende resultate vorendag. Engels het byvoorbeeld meer negatiewe as positiewe woorde. Daar is byna dubbel soveel woorde vir negatiewe emosies. In Westerse samelewings beïnvloed die woordeskat die sprekers. Daar kla mense taamlik dikwels. Hulle kritiseer ook baie dinge. Dus gebruik hulle taal wat oorwegend ’n meer negatiewe toon het. Maar negatiewe woorde is ook om ’n ander rede interessant. Hulle bevat meer inligting as positiewe woorde. Die rede is dalk in ons evolusie. Dit was altyd vir alle lewende dinge belangrik om gevare raak te sien. Hulle moes vinnig op risiko’s reageer. Afgesien daarvan wou hulle ander teen gevare waarsku. Gevolglik was dit noodsaaklik dat die inligting baie vinnig oorgedra word. Soveel moontlik moes met so min woorde moontlik gesê word. Afgesien daarvan het negatiewe taal geen wesenlike voordele nie. Dit kan ’n mens jou maklik indink. Mense wat net negatief praat, is sekerlik nie baie gewild nie. Verder beïnvloed negatiewe taal ons emosies. Aan die ander kant kan positiewe taal ’n positiewe effek hê. Mense wat alles positief uitdruk, is meer suksesvol in hul loopbaan. Ons moet dus ons taal versigtiger gebruik. Want ons kies watter woordeskat ons gebruik. En deur ons taal skep ons ons werklikheid. So: praat positief! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|