Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > español > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
ES español
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ruskanse is belangrik om suksesvol te leerMense wat met sukses wil leer, moet gereeld rus! Nuwe wetenskaplike studies het tot dié gevolgtrekking gekom. Navorsers het die fases van leer ondersoek. Daarvoor is allerhande leersituasies nageboots. Ons neem inligting die beste as klein dele in. Dit beteken ons moenie te veel op een slag leer nie. Ons moet altyd tussen kursusmodules rus. Ons leerproses is ook van biochemiese prosesse afhanklik. Dié prosesse vind in die brein plaas. Hulle bepaal ons optimale leerritme. Wanneer ons iets nuuts leer, stel ons brein sekere stowwe vry. Dié stowwe beïnvloed ons breinselle se aktiwiteit. In dié proses speel twee spesifieke ensieme ’n belangrike rol. Hulle word vrygestel wanneer nuwe inhoud geleer word. Maar hulle word nie saam vrygestel nie. Hul uitwerking ontvou met ’n tussenpose. Ons leer egter die beste wanneer albei ensieme gelyktydig aanwesig is. En ons sukses neem aansienlik toe wanneer ons meer gereeld rus. Daarom maak dit sin om die duur van individuele studiefases af te wissel. Die lengte van ruskanse moet wissel. Dis ideaal om aanvanklik twee ruskanse van tien minute elk te hê. Dan volg een ruskans van vyf minute. Dan moet jy nog ’n ruskans van 30 minute hê. Tydens die ruskanse memoriseer ons brein die nuwe inhoud beter. Tydens ruskanse moet jy uit jou werkomgewing wegkom. Dis ook ’n goeie idee om tydens ruskanse te beweeg. Gaan stap dus ’n kort ent tussen studietye! En moenie sleg voel nie – jy leer terwyl jy dit doen! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|