Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > français > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
FR français
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ons voorsate se taalModerne tale kan deur taalwetenskaplikes ondersoek word. Verskeie metodes word daarvoor gebruik. Maar hoe het mense duisende jare gelede gepraat? Dis baie moeiliker om dié vraag te beantwoord. Nogtans werk wetenskaplikes al jare daaraan. Hulle wil ontdek hoe daar destyds gepraat is. Om dit te doen, probeer hulle antieke spraakvorms rekonstrueer. Amerikaanse wetenskaplikes het nou ’n opwindende ontdekking gemaak. Hulle het meer as 2 000 tale ontleed. Veral die sinsbou van die tale is ondersoek. Die resultaat van hul studie was baie interessant. Ongeveer die helfte van die tale se sinsbou is O-V-W. Dit wil sê die tale is volgens onderwerp, voorwerp en werkwoord georden. Meer as 700 tale werk volgens die O-W-V-patroon. En sowat 160 tale werk volgens die W-O-V-stelsel. Die patroon W-V-O word deur ongeveer 40 tale gebruik. Gemengde vorms kom in 120 tale voor. V-W-O en V-O-W is aansienlik skaarser stelsels. Die meeste van die tale wat ondersoek is, gebruik ook die O-V-W-beginsel. Persies, Japannees en Turks is voorbeelde. Die meeste moderne tale volg die patroon O-W-V. Dié sinsbou oorheers nou in Indo-Europese tale. Navorsers meen dat die O-V-W-stelsel vroeër gebruik is. Alle tale was op dié stelsel gegrond. Maar toe het die tale uiteengeloop. Ons weet nog nie hoekom dit gebeur het nie. Daar moes ’n rede vir die variasie in sinsbou gewees het. Want net wat voordelig is, bly in evolusie voortbestaan… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|