Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > français > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
FR français
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Beter konsentrasie = beter leerOns moet konsentreer wanneer ons leer. Ons aandag moet op een ding toegespits wees. Konsentrasievermoë is nie aangebore nie. Ons moet leer konsentreer. Dit gebeur meestal in kleuterskool of op skool. Op ses jaar kan kinders vir sowat 15 minute konsentreer. Tieners van 14 jaar kan twee keer so lank konsentreer en werk. Volwassenes se konsentrasie hou vir omtrent 45 minute. Na ’n seker hoeveelheid tyd begin konsentrasie afneem. Dan verloor studente belangstelling in die materiaal. Hulle kan ook moeg of gestres raak. Gevolglik word dit moeiliker om te leer. Die geheue kan die materiaal nie meer so goed onthou nie. ’n Mens kan egter jou konsentrasie verbeter! Dis baie belangrik dat ’n mens genoeg slaap voordat jy leer. Iemand wat moeg is, kan net vir ’n kort rukkie konsentreer. Wanneer ons moeg is, maak ons brein meer foute. Ons emosies beïnvloed ook ons konsentrasie. Iemand wat doeltreffend wil leer, moet ook ’n neutrale gemoedstoestand hê. Te veel positiewe of negatiewe emosies kan suksesvolle studie belemmer. Natuurlik kan ’n mens nie altyd emosie beheer nie. Maar ’n mens kan dit probeer ignoreer terwyl jy leer. Iemand wat wil konsentreer, moet gemotiveer wees. Wanneer ons studeer, moet ons ’n doel voor oë hê. Slegs dan is ons brein gereed om te konsentreer. ’n Rustige omgewing is ook belangrik vir goeie konsentrasie. En ’n mens moet baie water drink wanneer jy studeer; dit hou jou wakker. Iemand wat dit alles doen, sal beslis langer kan konsentreer! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|