Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > 日本語 > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
JA 日本語
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Hoe kinders reg leer praatSodra ’n mens gebore is, begin hy met ander mense kommunikeer. Babas huil wanneer hulle iets wil hê. Na ’n paar maande kan hulle reeds ’n paar eenvoudige woorde sê. Op twee jaar kan hulle sinne van omtrent drie woorde sê. Jy kan nie ’n invloed hê op wanneer kinders begin praat nie. Maar jy kan ’n invloed hê op hoe goed kinders hul moedertaal leer! Daarvoor moet jy egter ’n paar dinge in ag neem. Die hoofsaak is dat die kind altyd gemotiveer moet wees terwyl hy leer. Hy moet sien dat hy iets bereik wanneer hy praat. Babas is bly oor ’n glimlag as positiewe terugvoering. Ouer kinders wil ’n gesprek met hul omgewing voer. Hulle oriënteer hulself na die taal van die mense om hulle. Daarom is die ouers en opvoeders se taalvaardigheid belangrik. Kinders moet ook leer dat taal waardevol is! Maar dit moet ook altyd pret wees. Voorlesing wys vir kinders hoe opwindend taal kan wees. Ouers moet ook soveel moontlik saam met hul kind doen. Wanneer ’n kind baie dinge beleef, wil hy daaroor praat. Kinders wat tweetalig grootword, het vaste reëls nodig. Hulle moet weet watter taal deur wie gepraat word. So leer hul brein om tussen die twee tale te onderskei. Wanneer kinders begin skoolgaan, verander hul taal. Hulle leer ’n nuwe spreektaal. Dis belangrik dat ouers oplet hoe hul kind praat. Studies het bewys dat die eerste taal die brein vir altyd vorm. Wat ons as kinders leer, gaan lewenslank met ons saam. Wie sy moedertaal as kind behoorlik leer, sal later daaruit voordeel trek. Hy leer nuwe dinge vinniger en beter – nie net vreemde tale nie… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|