Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > मराठी > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
MR मराठी

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ek wil ’n geskenk koop.
|
|
||
Maar nie te duur nie.
|
|||
Miskien ’n handsak?
|
|||
|
|
|
|
Watter kleur soek u?
|
|
||
Swart, bruin of wit?
|
|
||
’n Grote of ’n kleintjie?
|
|||
|
|
|
|
Mag ek die een sien asseblief?
|
|
||
Is dit van leer gemaak?
|
|||
Of is dit van plastiek?
|
|||
|
|
|
|
Van leer, natuurlik.
|
|||
Dit is besonderse goeie kwaliteit.
|
|
||
En die handsak is werklik billik.
|
|
||
|
|
|
|
Ek hou daarvan.
|
|||
Ek sal dit neem.
|
|
||
Kan ek dit omruil indien nodig?
|
ग_ज ल_ग_्_ा_ म_ ह_ ब_ल_न घ_ऊ श_त_ / श_त_ क_?
G_r_j_ l_g_l_ā_a m_ h_ b_d_l_n_ g_ē_ū ś_k_t_/ ś_k_t_ k_?
गरज लागल्यास मी ही बदलून घेऊ शकतो / शकते का?
Garaja lāgalyāsa mī hī badalūna ghē'ū śakatō/ śakatē kā?
ग__ ल_______ म_ ह_ ब____ घ__ श___ / श___ क__
G_____ l________ m_ h_ b_______ g____ ś______ ś_____ k__
गरज लागल्यास मी ही बदलून घेऊ शकतो / शकते का?
Garaja lāgalyāsa mī hī badalūna ghē'ū śakatō/ śakatē kā? |
||
|
|
|
|
Vanselfsprekend.
|
|||
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai.
|
|
||
Daar anderkant is die kassier.
|
|||
|
|
|
|
Geheime taleOns wil met taal vir ander uitdruk wat ons dink en voel. Begrip is dus die belangrikste doel van ’n taal. Maar soms wil mense nie deur almal verstaan word nie. Dan dink hulle geheime tale uit. Geheime tale boei mense al duisende jare lank. Julius Caesar het byvoorbeeld sy eie geheime taal gehad. Hy het gekodeerde boodskappe na alle dele van sy ryk gestuur. Sy vyande kon nie die kodeboodskappe lees nie. Geheime tale is beskermde kommunikasie. Ons onderskei onsself van ander deur geheime taal. Ons wys dat ons aan ’n eksklusiewe groep behoort. Daar is verskeie redes waarom ons geheime taal gebruik. Minnaars skryf van alle tye hul briewe in kode. Sekere professionele groepe het ook hul eie tale. So is daar tale vir towenaars, diewe en sakemense. Maar geheime tale word meestal vir ’n politieke doel gebruik. In byna elke oorlog word geheime tale ontwikkel. Weermagte en geheime dienste het hul eie kenners van geheime tale. Kriptografie is die wetenskap van kodering. Moderne kodes word op ingewikkelde wiskundige formules gebaseer. Dis baie moeilik om hulle te ontsyfer. Sonder kodetaal sou ons lewe ondenkbaar wees. Mense werk deesdae oral met gekodeerde data. Kredietkaarte en e-pos werk almal met kodes. Veral kinders dink geheime tale is opwindend. Hulle geniet dit om geheime boodskappe met vriende uit te ruil. Geheime tale is selfs nuttig vir die ontwikkeling van kinders… Dit bevorder skeppingsvermoë en ’n aanvoeling vir taal! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2025 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|