Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > Türkçe > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
TR Türkçe
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Studie laat die brein veranderMense wat oefen, vorm dikwels hul lyf. Maar dis blykbaar ook moontlik om ’n mens se brein te oefen. Dit beteken meer as talent is nodig om ’n taal te leer. Dis net so belangrik om gereeld te oefen. Want oefening kan ’n positiewe invloed op strukture in die brein hê. ’n Spesiale aanleg vir tale is natuurlik gewoonlik oorerflik. Nietemin kan intensiewe oefening seker breinstrukture verander. Die volume van die spraaksentrum neem toe. Die senuselle van mense wat baie oefen, verander ook. Daar is lank geglo dat die brein onveranderbaar is. Die siening was wat ons nie as kinders leer nie, sal ons nooit leer nie. Breinnavorsers het egter ’n heel ander gevolgtrekking gemaak. Hulle kon bewys dat ons brein lewenslank behendig bly. Jy kan sê dit werk soos ’n spier. Daarom kan dit tot in die ouderdom bly groei. Elke inset word deur die brein verwerk. Maar wanneer die brein oefening kry, verwerk dit die insette beter. Dit wil sê dit werk vinniger en doeltreffender. Dié beginsel geld ewe veel vir jongmense as oumense. Maar dis nie noodsaaklik om te studeer om die brein te oefen nie. Lees is ook baie goeie oefening. Veral veeleisende letterkunde bevorder ons spraaksentrum. Dit beteken ons woordeskat word groter. Verder verbeter ons aanvoeling vir taal. Die interessantheid is dat nie net die spraaksentrum taal verwerk nie. Die gebied wat motoriese vaardigheid beheer, verwerk ook nuwe inhoud. Daarom is dit belangrik om die hele brein so dikwels moontlik te stimuleer. Oefen dus jou lyf EN jou brein! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|