Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > адыгабзэ > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
AD адыгабзэ

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Is die strand skoon?
|
|||
Kan mens daar swem?
|
|
||
Is dit nie gevaarlik om daar te swem nie?
|
|
||
|
|
|
|
Kan mens hier ’n sonsambreel huur?
|
|
||
Kan mens hier ’n lêstoel huur?
|
|
||
Kan mens hier ’n boot huur?
|
|
||
|
|
|
|
Ek sou graag wou branderry.
|
|
||
Ek sou graag wou duik.
|
|
||
Ek sou graag wou waterski.
|
|
||
|
|
|
|
Kan mens ’n branderplank huur?
|
|
||
Kan mens duiktoerusting huur?
|
П_ы ч_э_ъ ш_у_ш_х_р х_а_э_ п_т_н п_ъ_к_ы_т_а_
P_y c_I_e_ s_u_s_j_h_e_ h_a_j_u p_h_j_n p_j_k_y_h_t_a_
Псы чIэгъ шъуашэхэр хьафэу пштэн плъэкIыщтба?
Psy chIjeg shuashjehjer h'afjeu pshtjen pljekIyshhtba?
П__ ч____ ш________ х_____ п____ п___________
P__ c_____ s___________ h______ p______ p_____________
Псы чIэгъ шъуашэхэр хьафэу пштэн плъэкIыщтба?
Psy chIjeg shuashjehjer h'afjeu pshtjen pljekIyshhtba? |
||
Kan mens waterski’s huur?
|
|
||
|
|
|
|
Ek is net ’n beginner.
|
|
||
Ek is middelmatig goed.
|
|||
Ek is taamlik goed.
|
|
||
|
|
|
|
Waar is die skihyser?
|
|
||
Het jy dan ski’s by jou?
|
|
||
Het jy dan skistewels by jou?
|
|
||
|
|
|
|
Onbekende taleDaar bestaan duisende tale regoor die wêreld. Taalkundiges skat daar is 6 000 tot 7 000. Die presiese getal is egter nog onbekend. Dis omdat daar so baie onontdekte tale is. Dié tale word meestal in afgeleë gebiede gepraat. Een voorbeeld van so ’n gebied is die Amasone. Daar woon baie mense nog in afsondering. Hulle het geen kontak met ander kulture nie. Nogtans het hulle natuurlik hul eie taal. Ook in ander wêrelddele is daar nog onbekende tale. Ons weet nog nie hoeveel tale daar in Sentraal-Afrika is nie. Nieu-Guinee is ook nog nie taalkundig deeglik nagevors nie. Wanneer ’n nuwe taal ontdek word, is dit altyd opspraakwekkend. Omtrent twee jaar gelede het wetenskaplikes Koro ontdek. Koro word in die klein dorpies van noordelike Indië gepraat. Slegs sowat 1 000 mense praat dié taal. Dit word net gepraat Koro bestaan nie in geskrewe vorm nie. Navorsers wonder hoe Koro so lank oorleef het. Koro behoort tot die Tibetaans-Birmaanse taalfamilie. Daar is omtrent 300 van dié tale in die hele Asië. Maar Koro is nie na verwant aan enige van dié tale nie. Dit moet dus ’n geskiedenis van sy eie hê. Ongelukkig sterf kleiner tale vinnig uit. Soms verdwyn ’n taal binne een generasie. Gevolglik het navorsers min tyd om hulle te bestudeer. Maar daar is ’n bietjie hoop vir Koro. Dit gaan in ’n oudiowoordeboek gedokumenteer word… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2025 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|