Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > bosanski > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
BS bosanski
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Herinnering het taal nodigDie meeste mense onthou hul eerste skooldag. Maar hulle onthou nie meer wat vooraf gebeur het nie. Ons kan byna niks van ons eerste lewensjare onthou nie. Maar hoekom is dit so? Hoekom kan ons nie onthou wat ons as babas beleef het nie? Die rede is in ons ontwikkeling. Taal en herinnering ontwikkel omtrent tegelyk. En om iets te kan onthou, het ’n mens taal nodig. Dit beteken hy moet woorde hê vir wat hy beleef. Wetenskaplikes het verskeie toets op kinders gedoen. So het hulle ’n interessante ontdekking gemaak. Sodra kinders leer praat, vergeet hulle alles wat vooraf gebeur het. Die begin van taal is dus ook die begin van herinneringe. Kinders leer besonder baie in die eerste drie jaar van hul lewe. Hulle beleef elke dag nuwe dinge. Op dié ouderdom het hulle ook baie belangrike ervarings. Dit gaan nietemin alles verlore. Sielkundiges noem dié verskynsel kindergeheueverlies. Net dinge wat die kinders kan noem, bly oor. Die outobiografiese geheue behou persoonlike ervarings. Dit werk soos ’n dagboek. Alles wat in ons lewe belangrik is, word daarin bewaar. So vorm die outobiografiese geheue ons identiteit. Sy ontwikkeling hang egter daarvan af dat ’n moedertaal geleer word. Ons kan ook net deur taal ons herinneringe aktiveer. Die dinge wat ons as babas geleer het, is natuurlik nie regtig weg nie. Hulle word iewers in ons brein bewaar. Maar ons kan hulle nie meer oproep nie – tog jammer, of hoe? |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|