Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > français > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
FR français
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Hoe die brein nuwe woorde leerWanneer ons nuwe woordeskat leer, stoor ons brein nuwe inhoud. Leer werk egter net deur voortdurende herhaling. Hoe goed ons brein woorde stoor, hang van verskeie faktore af. Die belangrikste is egter dat ons die woordeskat gereeld herhaal. Slegs woorde wat ons dikwels lees of skryf, word gestoor. ’n Mens kan sê die woorde word soos ’n foto bewaar. Dié beginsel van leer geld ook vir ape. Ape kon woorde leer “lees” as hulle dit gereeld genoeg sien. Hoewel hulle nie die woorde verstaan nie, herken hulle dit aan die vorm. Om ’n taal vlot te praat, het ons baie woorde nodig. Daarvoor moet die woorde goed georganiseer word. Want ons geheue werk soos ’n argief. Om ’n woord vinnig te kry, moet dit weet waar om te soek. Daarom is dit beter om woorde in ’n bepaalde verband te leer. Dan kan ons brein altyd die regte “lêer” oopmaak. Maar selfs wat ons goed geleer het, kan vergeet word. Dan skuif die kennis van die aktiewe na die passiewe geheue oor. Wanneer ons vergeet, bevry ons onsself van kennis wat ons nie nodig het nie. So maak ons brein plek vir nuwe en belangriker dinge. Daarom is dit belangrik om ons kennis gereeld te aktiveer. Maar wat in die passiewe geheue is, is nie vir altyd verlore nie. Wanneer ons ’n vergete woord sien, onthou ons dit weer. Wat ons voorheen geleer het, leer ons die tweede keer vinniger. Wie sy woordeskat wil uitbrei, moet ook sy stokperdjies uitbrei. Want ons het almal bepaalde belangstellings. Daarom bly ons gewoonlik met dieselfde dinge besig. Maar ’n taal bestaan uit verskillende semantiese velde. Iemand wat in politiek belangstel, moet ook soms die sportblaaie lees! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|