Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > मराठी > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
MR मराठी

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Waar is die naaste poskantoor?
|
|
||
Is dit ver tot die naaste poskantoor?
|
|
||
Waar is die naaste posbus?
|
|
||
|
|
|
|
Ek het ’n paar seëls nodig.
|
|
||
Vir ’n poskaart en ’n brief.
|
|||
Hoeveel is die posgeld na Amerika?
|
|
||
|
|
|
|
Hoe swaar is die pakkie?
|
|||
Kan ek dit per lugpos stuur?
|
|
||
Hoe lank sal dit neem om daar te kom?
|
|
||
|
|
|
|
Waar kan ek ’n oproep maak?
|
|
||
Waar is die naaste telefoonhokkie?
|
|
||
Het u telefoonkaarte?
|
|
||
|
|
|
|
Het u ’n telefoonboek?
|
|
||
Ken u die areakode vir Oostenryk?
|
आ_ल_य_ल_ ऑ_्_्_ि_ा_ा प_र_े_ स_क_त क_र_ा_क म_ह_त आ_े क_?
Ā_a_y_l_ ŏ_ṭ_i_ā_ā p_a_ē_a s_ṅ_ē_a k_a_ā_k_ m_h_t_ ā_ē k_?
आपल्याला ऑस्ट्रियाचा प्रदेश संकेत क्रमांक माहित आहे का?
Āpalyālā ŏsṭriyācā pradēśa saṅkēta kramāṅka māhita āhē kā?
आ_______ ऑ__________ प_____ स____ क______ म____ आ__ क__
Ā_______ ŏ________ p______ s______ k_______ m_____ ā__ k__
आपल्याला ऑस्ट्रियाचा प्रदेश संकेत क्रमांक माहित आहे का?
Āpalyālā ŏsṭriyācā pradēśa saṅkēta kramāṅka māhita āhē kā? |
||
Net ’n oomblik, ek kyk gou.
|
|
||
|
|
|
|
Die lyn is altyd beset.
|
|
||
Watter nommer het u geskakel?
|
|
||
U moet eers die nul druk!
|
|
||
|
|
|
|
Die moedertaal bly altyd die belangrikste taalOns moedertaal is die eerste taal wat ons leer. Dit gebeur onbewustelik en ons merk dit nie op nie. Die meeste mense het net een moedertaal. Alle ander tale word as vreemde tale geleer. Daar is natuurlik ook mense wat met meer tale grootword. Hulle praat dié tale egter gewoonlik nie so goed nie. Die tale word ook dikwels anders gebruik. Een taal word byvoorbeeld by die werk gepraat. Die ander word by die huis gebruik. Hoe goed ons ’n taal praat, hang van verskeie faktore af. Wanneer ons dit as klein kinders leer, leer ons dit meestal baie goed. Ons spraaksentrum is op dié leeftyd die doeltreffendste. Dis ook baie belangrik hoe dikwels ons ’n taal praat. Hoe meer ons dit gebruik, hoe beter praat ons dit. Maar navorsers meen ’n mens kan nooit twee tale ewe goed praat nie. Een taal is altyd die belangrikste taal. Dit lyk asof eksperimente dié teorie bevestig. In een studie is verskeie mense getoets. Die helfte van die proefkonyne kon twee tale vlot praat. Hul moedertaal was Chinees en hul tweede taal was Engels. Die ander helfte van die proefkonyne het net Engels as moedertaal gepraat. Die proefkonyne moes eenvoudige take in Engels oplos. Terwyl hulle besig was, is hul breinaktiwiteit gemeet. En daar was verskille in die proefkonyne se breine! By die meertalige mense was een deel van die brein besonder aktief. By die eentalige mense was daar aan die ander kant geen aktiwiteit in dié deel nie. Albei groepe het die take ewe vinnig en goed voltooi. Tog het die Chinese eers alles in hul moedertaal vertaal… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|