Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > मराठी > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
MR मराठी
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Genetiese mutasie maak spraak moontlikDie mens is die enigste wese op aarde wat kan praat. Dit onderskei hom van diere en plante. Natuurlik kan diere en plante ook met mekaar kommunikeer. Hulle het egter nie so ’n ingewikkelde lettergreeptaal nie. Maar hoekom kan die mens praat? Om te kan praat, moet die mens sekere liggaamlike kenmerke hê. Dié liggaamlike eienskappe kom slegs in mense voor. Dit het egter nie vanselfsprekend ontwikkel nie. In die evolusionêre geskiedenis gebeur niks sonder rede nie. Die een of ander tyd het die mens begin praat. Ons weet nog nie presies wanneer dit was nie. Maar iets moes gebeur het wat die mens laat praat het. Navorsers dink ’n genetiese mutasie was daarvoor verantwoordelik. Antropoloë het die oorgeërfde materiaal van verskillende lewende wesens vergelyk. Dis bekend dat ’n spesifieke geen spraak beïnvloed. Mense by wie dit beskadig is, sukkel met spraak. Hulle kan nie hulself goed uitdruk nie en verstaan woorde slegter. Dié geen is in mense, ape en muise ondersoek. By mense en sjimpansees is hulle baie eenders. Daar is slegs twee klein verskille gesien. Maar dié verskille het in die brein gewys. Saam met ander gene beïnvloed hulle sekere breinaktiwiteite. Daarom kan mense praat en kan ape nie. Die raaisel van die menslike taal is nog nie opgelos nie. Die geenmutasie op sy eie is nie genoeg om spraak moontlik te maak nie. Navorsers het die menslike geenvariant in muise ingeplant. Dit het hulle nie die vermoë gegee om te praat nie… Maar hul gepiep het heel anders geklink! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|