Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > اردو > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
UR اردو
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Wil u rook?
|
|
||
Wil u dans?
|
|
||
Wil u gaan stap?
|
|
||
|
|
|
|
Ek wil graag rook.
|
|
||
Wil jy ’n sigaret hê?
|
|
||
Hy soek ’n vuurhoutjie / aansteker.
|
|||
|
|
|
|
Ek wil graag iets drink.
|
|
||
Ek wil graag iets eet.
|
|
||
Ek wil graag bietjie ontspan.
|
|
||
|
|
|
|
Ek wil u graag iets vra.
|
|
||
Ek wil u graag vir iets vra.
|
|
||
Ek wil u graag na iets uitnooi.
|
_ی_ آ_ ک_ ک_ھ ک_ن_ ک_ ل_ے د_و_ د_ن_ چ_ہ_ا ہ_ں -_
m_i_ a_p k_ k_c_ k_r_e k_l_y_ d_w_t d_n_ c_a_t_ h_n -
میں آپ کو کچھ کرنے کے لئے دعوت دینا چاہتا ہوں -
mein aap ko kuch karne keliye dawat dena chahta hon -
___ آ_ ک_ ک__ ک___ ک_ ل__ د___ د___ چ____ ہ__ -_
m___ a__ k_ k___ k____ k_____ d____ d___ c_____ h__ -
میں آپ کو کچھ کرنے کے لئے دعوت دینا چاہتا ہوں -
mein aap ko kuch karne keliye dawat dena chahta hon - |
||
|
|
|
|
Wat wil u hê?
|
|||
Wil u koffie hê?
|
|
||
Of wil u liewer tee hê?
|
|
||
|
|
|
|
Ons wil huis toe ry.
|
|
||
Soek julle ’n taxi?
|
|
||
Hulle wil graag ’n oproep maak.
|
|
||
|
|
|
|
Waarom is daar soveel verskillende tale?Daar is vandag wêreldwyd meer as 6 000 tale. Daarom het ons tolke en vertalers nodig. Baie lank gelede het almal dieselfde taal gepraat. Dit het egter verander toe mense begin migreer het. Hulle het hul geboorteland in Afrika verlaat en oor die aarde versprei. Dié ruimtelike skeiding het ook tot ’n taalkundige skeiding gelei. Want elke volk het sy eie vorm van kommunikasie ontwikkel. Baie verskillende tale het uit dieselfde stamtaal ontstaan. Maar mense het nooit baie lank op een plek gebly nie. So is die tale al hoe meer van mekaar geskei. Die een of ander tyd was ’n gemeenskaplike oorsprong nie meer herkenbaar nie. Geen mense het ook duisende jare in afsondering geleef nie. Daar was altyd kontak met ander nasies. Dit het die tale verander. Hulle het elemente uit vreemde tale oorgeneem of vermeng geraak. So hou die verdere ontwikkeling van die tale nooit op nie. Migrasie en kontak verklaar dus die verskeidenheid van tale. Maar dis ’n ander vraag hoekom tale so verskil. Elke evolusie volg bepaalde reëls. Daar moet dus ’n rede wees hoekom tale is soos hulle is. Wetenskaplikes stel al jare in dié redes belang. Hulle wil graag weet hoekom tale verskillend ontwikkel het. Om dit te ondersoek, moet ’n mens die geskiedenis van tale navors. Dan kan ’n mens sien wat wanneer verander het. Maar ons weet nog nie wat die ontwikkeling van tale beïnvloed het nie. Dit lyk asof die kulturele faktore belangriker as die biologiese is. Dit wil sê die geskiedenis van verskillende nasies het hul taal gevorm. Tale vertel ons duidelik meer as wat ons glo… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|