Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > አማርኛ > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
AM አማርኛ

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ek staan op sodra die wekker lui.
|
|
||
Ek word moeg sodra ek moet leer.
|
|
||
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is.
|
|
||
|
|
|
|
Wanneer gaan jy bel?
|
|||
Sodra ek ’n kansie het.
|
|||
Hy sal bel sodra hy tyd het.
|
|
||
|
|
|
|
Hoe lank gaan u werk?
|
|||
Ek sal werk so lank as wat ek kan.
|
|
||
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is.
|
|
||
|
|
|
|
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk.
|
|
||
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook.
|
|
||
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan.
|
|
||
|
|
|
|
Sover ek weet, woon hy hier.
|
|
||
Sover ek weet, is sy vrou siek.
|
|
||
Sover ek weet, is hy werkloos.
|
|
||
|
|
|
|
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het.
|
|
||
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het.
|
|
||
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het.
|
መ_ገ_ን አ_ገ_ሁ_ም ፤ አ_ዚ_ ል_ በ_ዓ_ እ_ር_ ነ_ር_
m_n_g_d_n_ ā_a_e_y_h_t_m_ ; ā_e_ī_a l_k_ b_s_‘_t_ i_e_i_i n_b_r_.
መንገዱን አላገኘሁትም ፤ አለዚያ ልክ በሰዓቱ እደርስ ነበር።
menigeduni ālagenyehutimi ; ālezīya liki bese‘atu iderisi neberi.
መ____ አ______ ፤ አ___ ል_ በ___ እ___ ነ___
m_________ ā_____________ ; ā______ l___ b_______ i______ n______
መንገዱን አላገኘሁትም ፤ አለዚያ ልክ በሰዓቱ እደርስ ነበር።
menigeduni ālagenyehutimi ; ālezīya liki bese‘atu iderisi neberi. |
||
|
|
|
|
Tale leer met die internetAl hoe meer mense leer vreemde tale. En al hoe meer mense gebruik die internet om dit te doen! Aanlynstudie verskil van klassieke taalonderrig. En dit het baie voordele! Die gebruiker besluit self wanneer hy wil leer. Hy kan ook kies wat hy wil leer. En hy bepaal hoeveel hy per dag wil leer. Met aanlynstudie moet mense intuïtief leer. Dit wil sê hulle moet die taal natuurlik leer. Nes hulle die taal as kind of op vakansie geleer het. Die gebruiker leer met gesimuleerde situasies. Hulle beleef verskillende dinge op verskillende plekke. Hulle moet daarin self aktief wees. Vir party programme het ’n mens oorfone en ’n mikrofoon nodig. Daarmee kan n mens met moedertaalsprekers praat. Dis ook moontlik om ’n mens se uitspraak te laat ontleed. So kan jy aanhou verbeter. Jy kan in gemeenskappe met ander gebruikers praat. Die internet bied ook die moontlikheid om beweeglik te leer. Met digitale tegnologie kan ’n mens die taal oral saamneem. Aanlynkursusse is nie slegter as gewone onderrig nie. As die programme goed gemaak is, kan hulle baie doeltreffend wees. Maar dis belangrik dat die aanlynonderrig nie te kleurvol is nie. Te veel animasie kan aandag van die studie aflei. Die brein moet elke prikkel verwerk. So kan die geheue vinnig oorweldig word. Dus is dit soms beter om in stilte uit ’n boek te leer. As ’n mens die nuwe metodes met die oues meng, sal jy gou goeie vordering maak… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2025 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|