Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > العربية > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
AR العربية
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek.
|
|
||
Is dit ’n direkte vlug?
|
|||
By ’n venster, nie-rook, asseblief.
|
_ن ف_ل_، م_ع_ ع_ى ا_ن_ف_ة ل_ي_ ا_م_خ_ي_._
m_ f_d_l_k_, m_q_a_ e_l_a a_n_a_i_h_t l_g_a_r a_m_d_h_n_n_.
من فضلك، مقعد على النافذة لغير المدخنين.
mn fadalaka, maqead ealaa alnaafidhat lighayr almudkhanina.
__ ف____ م___ ع__ ا______ ل___ ا_________
m_ f________ m_____ e____ a__________ l______ a____________
من فضلك، مقعد على النافذة لغير المدخنين.
mn fadalaka, maqead ealaa alnaafidhat lighayr almudkhanina. |
||
|
|
|
|
Ek wil graag my bespreking bevestig.
|
|||
Ek wil graag my bespreking kanselleer.
|
|||
Ek wil graag my bespreking verander.
|
|||
|
|
|
|
Wanneer is die volgende vlug na Rome?
|
|
||
Is daar nog twee sitplekke beskikbaar?
|
|||
Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar.
|
|
||
|
|
|
|
Wanneer land ons?
|
|||
Wanneer is ons daar?
|
|||
Wanneer is daar ’n bus na die middestad?
|
|
||
|
|
|
|
Is dit u koffer / tas?
|
|||
Is dit u sak?
|
|
||
Is dit u bagasie?
|
|||
|
|
|
|
Hoeveel bagasie mag ek saamneem?
|
|
||
Twintig kilos.
|
|||
Wat Net twintig kilos?
|
|||
|
|
|
|
Om met jouself te praatDis vir toehoorders vreemd wanneer iemand met homself praat. En tog praat byna almal gereeld met hulself. Sielkundiges skat meer as 95 persent van volwassenes doen dit. Kinders praat byna altyd met hulself terwyl hulle speel. Dis heeltemal normaal om met jouself gesprekke te voer. Dis net ’n spesiale kommunikasievorm. En dit het baie voordele om af en toe met jouself te praat! Dis omdat ons ons gedagtes deur spraak organiseer. Ons innerlike stem verskyn wanneer ons met onsself praat. Jy kan ook sê dis hardop dink. Veral verstrooide mense praat heel dikwels met hulself. In hul geval is ’n sekere deel van die brein minder aktief. Dus is hulle minder georganiseerd. Gesprekke met hulself help hulle om meer metodies te wees. Gesprekke met onsself kan ons ook help besluite neem. En dis is ’n baie goeie manier om stres te verlig. Gesprekke met jouself bevorder konsentrasie en maak jou meer produktief. Want dit vat langer om iets hardop te sê as om dit net te dink. Terwyl ons praat, is ons meer bewus van ons gedagtes. Ons durf moeilike toetse beter aan wanneer ons in die loop daarvan met onsself praat. Verskeie eksperimente het dit bewys. Ons kan ook onsself moed gee deur met onsself te praat. Baie atlete praat vir motivering met hulself. Ongelukkig praat ons dikwels in negatiewe situasies met onsself. Daarom moet ons altyd positief probeer wees. En ons moet ook dikwels weer dink oor wat ons wens. Ons kan dus deur spraak ons aksies positief beïnvloed. Maar ongelukkig werk dit net as ons realisties bly! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|