Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > español > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
ES español
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Die tale van die Europese UnieDie Europese Unie bestaan tans uit meer as 25 lande. In die toekoms sal nog meer lande deel van die EU word. ’n Nuwe land bring meestal ook ’n nuwe taal saam. Op die oomblik word meer as 20 tale in die EU gepraat. Alle tale in die Europese Unie het gelyke regte. Die verskeidenheid tale is fassinerend. Maar dit kan ook probleme skep. Skeptici meen soveel tale is vir die EU ’n struikelblok. Hulle verhinder doeltreffende samewerking. Daarom meen baie daar moet ’n gemeenskaplike taal wees. Alle lande moet met dié taal kan kommunikeer. Maar dis nie so eenvoudig nie. ’n Mens kan geen taal die een amptelike taal maak nie. Die ander lande sou benadeel voel. En daar is nie ’n egte neutrale taal in Europa nie… ’n Kunsmatige taal soos Esperanto sal ook nie werk nie. Want ’n land se kultuur word altyd deur sy taal weerspieël. Daarom wil geen land sy taal prysgee nie. Die lande beskou hul taal as deel van hul identiteit. Taalbeleid is ’n belangrike item op die EU se agenda. Daar is selfs ’n kommissaris vir veeltaligheid. Die EU het die meeste vertalers en tolke in die wêreld. Ongeveer 3 500 werk om begrip moontlik te maak. Tog kan nie alle dokumente vertaal word nie. Dit sou te veel tyd en geld kos. Die meeste dokumente word net in ’n paar tale vertaal. Die klomp tale is een van die EU se groot uitdagings. Europa moet verenig sonder om sy baie identiteite te verloor! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|