Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > मराठी > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
MR मराठी

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ek teken ’n man.
|
|
||
Eerste die kop.
|
|||
Die man dra ’n hoed.
|
|
||
|
|
|
|
Mens sien nie die hare nie.
|
|
||
Mens sien ook nie die ore nie.
|
|
||
Mens sien ook nie die rug nie.
|
|
||
|
|
|
|
Ek teken die oë en die mond.
|
|
||
Die man dans en lag.
|
|
||
Die man het ’n lang neus.
|
|||
|
|
|
|
Hy dra ’n stok in sy hande.
|
|
||
Hy dra ook ’n serp om sy nek.
|
|
||
Dit is winter en dis koud.
|
|
||
|
|
|
|
Die arms is sterk/fris.
|
|||
Die bene is ook sterk/fris.
|
|||
Die man is van sneeu gemaak.
|
|
||
|
|
|
|
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie.
|
त_य_न_ प_न_ट घ_त_े_ी न_ह_ आ_ि क_ट_ण घ_त_े_ा न_ह_.
T_ā_ē p_n_a g_ā_a_ē_ī n_h_ ā_i k_ṭ_p_ṇ_ g_ā_a_ē_ā n_h_.
त्याने पॅन्ट घातलेली नाही आणि कोटपण घातलेला नाही.
Tyānē pĕnṭa ghātalēlī nāhī āṇi kōṭapaṇa ghātalēlā nāhī.
त_____ प____ घ______ न___ आ__ क____ घ______ न____
T____ p____ g________ n___ ā__ k_______ g________ n____
त्याने पॅन्ट घातलेली नाही आणि कोटपण घातलेला नाही.
Tyānē pĕnṭa ghātalēlī nāhī āṇi kōṭapaṇa ghātalēlā nāhī. |
||
Maar die man vries nie.
|
|
||
Hy is ’n sneeuman.
|
|||
|
|
|
|
Is daar ’n universele grammatika?Wanneer ons ’n taal leer, leer ons ook sy grammatika. Dit gebeur outomaties terwyl kinders hul moedertaal leer. Hulle kon nie eens agter dat hul brein nuwe reëls leer nie. Nogtans leer hulle van die begin af hul moedertaal reg. Aangesien daar baie tale bestaan, is daar ook baie soorte grammatika. Maar bestaan daar ook ’n universele grammatika? Dié vraag hou die wetenskap al lank besig. Nuwe studies kan dalk ’n antwoord verskaf. Want breinnavorsers het ’n interessante ontdekking gemaak. Hulle het proefkonyne die reëls van grammatika laat leer. Dié proefkonyne was taalstudente. Hulle het Japannees of Italiaans geleer. Die helfte van die grammatikareëls was uitgedink. Die proefkonyne het dit egter nie geweet nie. Na hul studie is daar vir die studente sinne gegee. Hulle moes besluit of die sinne reg of verkeerd was. Terwyl hulle die taak gedoen het, is hul brein ontleed. Dit wil sê die navorsers het die brein se aktiwiteit gemeet. So kon hulle toets hoe die brein op die sinne reageer. En dit lyk asof ons brein grammatika kan herken! Wanneer taal verwerk word, is sekere dele van die brein aktief. Een van hulle is die Broca-gebied. Dit is in die linkerdeel van die serebrum. Toe die studente die regte reëls verwerk het, was dit baie aktief. Met die uitgedinkte reëls het die aktiwiteit aansienlik afgeneem. Dit is dus moontlik dat alle grammatikastelsels dieselfde grondslag het. Dan sal almal dieselfde beginsels volg. En is dié beginsels aangebore… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|