Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > తెలుగు > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/af.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
TE తెలుగు
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/te.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ons moes die blomme natgooi.
|
|
||
Ons moes die woonstel opruim.
|
|
||
Ons moes die skottelgoed was.
|
|
||
|
|
|
|
Moes julle die rekening betaal?
|
|
||
Moes julle ’n ingangsfooi betaal?
|
|
||
Moes julle ’n boete betaal?
|
|
||
|
|
|
|
Wie moes afskeid neem?
|
|
||
Wie moes vroeg huis toe gaan?
|
|
||
Wie moes hierdie trein neem?
|
|
||
|
|
|
|
Ons wou nie lank bly nie.
|
|
||
Ons wou niks drink nie.
|
|
||
Ons wou nie pla nie.
|
|
||
|
|
|
|
Ek wou nou nou net ’n oproep maak.
|
|
||
Ek wou ’n taxi bel.
|
|
||
Ek wou eintlik huis toe bestuur het.
|
|
||
|
|
|
|
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel.
|
|
||
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel.
|
మ_ర_ స_ా_ా_ క_ం_్_ా_ి_ి క_ల_ చ_య_ల_చ_ర_ి అ_ు_ు_ట_
M_r_ s_m_c_r_ k_n_r_n_k_ k_l c_y_d_l_c_r_n_ a_u_u_ṭ_
మీరు సమాచార కేంద్రానికి కాల్ చేయదలిచారని అనుకుంటా
Mīru samācāra kēndrāniki kāl cēyadalicārani anukuṇṭā
మ___ స_____ క__________ క___ చ__________ అ_______
M___ s_______ k_________ k__ c_____________ a_______
మీరు సమాచార కేంద్రానికి కాల్ చేయదలిచారని అనుకుంటా
Mīru samācāra kēndrāniki kāl cēyadalicārani anukuṇṭā |
||
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel.
|
|
||
|
|
|
|
Die Chinese taalDie Chinese taal het wêreldwyd die meeste sprekers. Daar is egter nie net een Chinese taal nie. Daar bestaan verskeie Chinese tale. Hulle behoort almal tot die familie van Sino-Tibettaanse tale. Daar is altesaam sowat 1,3 biljoen mense wat Chinees praat. Die meeste van hulle woon in die Volksrepubliek van China en in Taiwan. Daar is baie lande met minderhede wat Chinese praat. Die grootste taal is Hoogchinees. Dié gestandaardiseerde hoëvlaktaal word ook Mandaryns genoem. Mandaryns is die amptelike taal van die Volksrepubliek van China. Ander Chinese tale word dikwels as dialekte aangedui. Mandaryns word ook in Taiwan en Singapoer gepraat. Mandaryns is die moedertaal van 850 miljoen mense. Dit word egter deur byna alle Chineessprekende mense verstaan. Daarom gebruik sprekers van verskillende dialekte dit vir kommunikasie. Alle Chinese gebruik ’n gemeenskaplike skrif. Chinees se geskrewe vorm is 4 000 tot 5 000 jaar oud. Dus het Chinees die langste literêre tradisie. Ander Asiatiese kulture het ook Chinese skrif oorgeneem. Chinese karakters is moeiliker as alfabetiese stelsels. Gesproke Chinees is egter nie so ingewikkeld nie. Die grammatika kan relatief maklik geleer word. Daarom kan studente taamlik vinnig goeie vordering maak. En al hoe meer mense wil Chinees leer! Dit het as ’n vreemde taal al hoe belangriker geword. Chinese taalkursusse word nou oral aangebied. Probeer dit self! Chinees gaan die taal van die toekoms wees… |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|