Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > فارسی > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
FA فارسی
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Is daar ’n disko hier?
|
|
||
Is daar ’n nagklub hier?
|
|
||
Is daar ’n kroeg hier?
|
|
||
|
|
|
|
Wat speel vanaand in die teater?
|
|
||
Wat draai vanaand in die bioskoop?
|
|
||
Wat’s vanaand op die televisie (tv)?
|
|
||
|
|
|
|
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater?
|
|
||
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop?
|
|
||
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker?
|
ه_و_ ب_ی_ ب_ا_ ت_ا_ا_ ب_ز_ ف_ت_ا_ د_ر_د_
h_n_z b_l_t b_r_y_ t_m_s_â_e b_z_-_-_e f_o_b_l m_j_d a_t_
هنوز بلیط برای تماشای بازی فوتبال دارند؟
hanuz belit barâye tamâshâye bâzi-e-ye footbâl mojud ast?
ه___ ب___ ب___ ت_____ ب___ ف_____ د______
h____ b____ b_____ t________ b________ f______ m____ a___
هنوز بلیط برای تماشای بازی فوتبال دارند؟
hanuz belit barâye tamâshâye bâzi-e-ye footbâl mojud ast? |
||
|
|
|
|
Ek wil graag heel agter sit.
|
|
||
Ek wil graag iewers in die middel sit.
|
|
||
Ek wil graag heel voor sit.
|
|
||
|
|
|
|
Kan u iets aanbeveel?
|
|
||
Wanneer begin die vertoning?
|
|
||
Kan u vir my ’n kaartjie kry?
|
|
||
|
|
|
|
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid?
|
|
||
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid?
|
|
||
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid?
|
|
||
|
|
|
|
Gene beïnvloed taalWatter taal ons praat, hang van ons herkoms af. Maar ons gene is ook vir ons taal verantwoordelik. Dit was die gevolgtrekking van Skotse navorsers. Hulle het ondersoek hoe Engels van Chinees verskil. So het hulle ontdek dat gene ook ’n rol speel. Want gene beïnvloed die ontwikkeling van ons brein. Dit wil sê hulle gee vorm aan ons breinstrukture. Ons vermoë om tale te leer word daardeur bepaal. Variante van twee gene is hierin deurslaggewend. As ’n spesifieke variant skaars is, ontwikkel toontale. Toontale word dus deur mense sonder die geenvariante gepraat. In toontale word die betekenis van woorde deur die toonhoogte bepaal. Chinees word byvoorbeeld by toontale ingesluit. As dié geenvariant egter oorheers, ontwikkel ander tale. Engels is nie ’n toontaal nie. Die variante van dié geen is nie eweredig versprei nie. Dit beteken hulle kom met wisselende herhaling in die wêreld voor. Maar tale oorleef slegs as hulle oorgedra word. Om dié rede moet kinders die taal van hul ouers kan naboots. Hulle moet die taal dus goed kan leer. Slegs dan sal dit van geslag tot geslag oorgedra word. Die ouer geenvariant is die een wat toontale bevorder. Daar was waarskynlik in die verlede meer toontale as nou. Maar ’n mens moenie die genetiese komponente oorskat nie. Hulle kan net help om die ontwikkeling van tale te verklaar. Maar daar is nie ’n geen vir Engels of ’n geen vir Chinees nie. Enigiemand kan enige taal leer. Jy het nie daarvoor gene nodig nie, maar eerder net nuuskierigheid en dissipline! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|