Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > ქართული > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
KA ქართული
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Waar is die naaste vulstasie?
|
|
||
Ek het ’n pap wiel.
|
|||
Kan u die wiel omruil?
|
|
||
|
|
|
|
Ek het ’n paar liter diesel nodig.
|
|
||
Ek het nie meer brandstof nie.
|
|||
Het u ’n brandstofkannetjie?
|
|
||
|
|
|
|
Waar kan ek ’n oproep maak?
|
|
||
Ek het ’n insleepdiens nodig.
|
|||
Ek is op soek na ’n werkswinkel.
|
|||
|
|
|
|
Daar was ’n ongeluk.
|
|||
Waar is die naaste telefoon?
|
|
||
Het u ’n selfoon by u?
|
|
||
|
|
|
|
Ons het hulp nodig.
|
|
||
Bel ’n dokter!
|
|||
Bel die polisie!
|
|||
|
|
|
|
U dokumente asseblief.
|
|
||
U rybewys asseblief.
|
|
||
U motorregistrasie asseblief.
|
თ_ვ_ნ_ ს_ტ_ი_თ_ ა_ტ_მ_ბ_ლ_ს მ_წ_ო_ა_ თ_ შ_ი_ლ_ბ_.
t_v_n_ s_t_v_r_o a_t_o_o_i_i_ m_t_'_o_a_ t_ s_e_d_l_b_.
თქვენი სატვირთო ავტომობილის მოწმობა, თუ შეიძლება.
tkveni sat'virto avt'omobilis mots'moba, tu sheidzleba.
თ_____ ს_______ ა__________ მ_______ თ_ შ________
t_____ s________ a___________ m_________ t_ s__________
თქვენი სატვირთო ავტომობილის მოწმობა, თუ შეიძლება.
tkveni sat'virto avt'omobilis mots'moba, tu sheidzleba. |
||
|
|
|
|
Engels, die wêreldtaalEngels is wyer versprei as enige ander taal in die wêreld. Maar Mandaryns, of Hoë Chinees, het die meeste moedertaalsprekers. Engels is “slegs” 350 miljoen mense se moedertaal. Maar Engels het egter ’n groot invloed op ander tale. Sedert die middel van die 20ste eeu het dit uiters belangrik geword. Dis grootliks aan die ontwikkeling van die VSA as ’n supermoondheid te danke. Engels is die eerste vreemde taal wat in baie lande op skool geleer word. Internasionale organisasies gebruik Engels as hul amptelike taal. Engels is ook die amptelike taal of gemene taal van baie lande. Dit is egter moontlik dat ander tale binnekort dié funksies sal oorneem. Engels behoort tot die Wes-Germaanse tale. Daarom is dit na verwant aan byvoorbeeld Duits. Maar die taal het die afgelope 1 000 jaar beduidend verander. Vroeër was Engels ’n verbuigingstaal. Die meeste agtervoegsels met ’n grammatikale funksie het verdwyn. Daarom kan Engels as een van die isolerende tale beskou word. Dié soort tale is meer soos Chinees as Duits. In die toekoms sal die Engelse taal verder vereenvoudig word. Die onreëlmatige werkwoorde sal baie waarskynlik verdwyn. Vergeleke met ander Indo-Europese tale is Engels eenvoudig. Maar Engelse spelling is baie ingewikkeld. Dis omdat spelling en uitspraak sterk van mekaar verskil. Engelse spelling is al eeue lank dieselfde. Maar uitspraak het aansienlik verander. Gevolglik skryf ’n mens nog soos iemand rondom 1400 gepraat het. Daar is ook baie onreëlmatighede in die uitspraak. |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|