Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > አማርኛ > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
AM አማርኛ

-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ek het ’n afspraak by die dokter.
|
|||
Ek het die afspraak om tien uur.
|
|
||
Wat is u naam?
|
|||
|
|
|
|
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer.
|
|
||
Die dokter kom binnekort.
|
|||
Waar is u verseker?
|
በ_ት_ው የ_ና ዋ_ት_ ሰ_ ድ_ጅ_ ው_ጥ ነ_ የ_ቀ_ት_
b_y_t_n_a_i y_t_ē_a w_s_t_n_ s_c_’_ d_r_j_t_ w_s_t_i n_w_ y_t_k_e_u_i_
በየትኛው የጤና ዋስትና ሰጪ ድርጅት ውስጥ ነው የታቀፉት?
beyetinyawi yet’ēna wasitina sech’ī dirijiti wisit’i newi yetak’efuti?
በ____ የ__ ዋ___ ሰ_ ድ___ ው__ ነ_ የ_____
b__________ y______ w_______ s_____ d_______ w______ n___ y___________
በየትኛው የጤና ዋስትና ሰጪ ድርጅት ውስጥ ነው የታቀፉት?
beyetinyawi yet’ēna wasitina sech’ī dirijiti wisit’i newi yetak’efuti? |
||
|
|
|
|
Wat kan ek vir u doen?
|
|||
Het u pyn?
|
|||
Waar is dit seer?
|
|||
|
|
|
|
Ek het altyd rugpyn.
|
|||
Ek het dikwels hoofpyn.
|
|
||
Ek het soms maagpyn.
|
|
||
|
|
|
|
Trek asseblief u hemp uit.
|
|||
Lê asseblief op die ondersoektafel.
|
|
||
U bloeddruk is in die haak.
|
|||
|
|
|
|
Ek gaan u ’n inspuiting gee.
|
|||
Ek gaan u tablette gee.
|
|||
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee.
|
|
||
|
|
|
|
Gevoelens praat ook verskillende tale!Daar word wêreldwyd baie verskillende tale gepraat. Daar is nie een universele menslike taal nie. Maar wat dan van ons gesigsuitdrukkings? Is die taal van gevoel universeel? Nee, dit verskil ook! Daar is lank geglo dat alle mense hul gevoelens op dieselfde manier uitdruk. Die taal van gesigsuitdrukkings is as algemeen verstaanbaar beskou. Charles Darwin het geglo dat gevoelens vir mense lewensnoodsaaklik is. Daarom moet hulle in alle kulture ewe goed verstaan word. Nuwe studies het egter ’n ander resultaat gelewer. Hulle wys daar is ook verskille in die taal van gevoel. Dit beteken ons gesigsuitdrukkings word deur ons kultuur beïnvloed. Daarom word gevoelens deur mense regoor die wêreld verskillend gewys en vertolk. Wetenskaplikes onderskei ses primêre emosies. Hulle is vreugde, hartseer, woede, afsku, vrees en verbasing. Maar Europeërs se gesigsuitdrukkings is anders as Asiate s’n. En hulle sien verskillende dinge in dieselfde uitdrukkings. Verskeie eksperimente het dit bevestig. Daarin is proefkonyne gesigte op ’n rekenaar gewys. Die proefkonyne moes beskryf wat hulle op die gesigte sien. Daar was baie redes hoekom die resultate verskil het. Gevoelens word in sommige kulture meer as in ander gewys. Die intensiteit van gesigsuitdrukkings word dus nie oral dieselfde verstaan nie. Mense uit verskillende kulture gee ook aan verskillende dinge aandag. Asiate konsentreer op die oë wanneer hulle gesigsuitdrukkings lees. Europeërs en Amerikaners kyk aan die ander kant na die mond. Een gesigsuitdrukking word egter in alle kulture verstaan… Dis ’n mooi glimlag! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2025 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|