Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > ਪੰਜਾਬੀ > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
skryf
|
|||
Hy het ’n brief geskryf.
|
|||
En sy het ’n kaartjie geskryf.
|
|||
|
|
|
|
lees
|
|||
Hy het ’n tydskrif gelees.
|
|||
En sy het ’n boek gelees.
|
|
||
|
|
|
|
neem / vat
|
|||
Hy het ’n sigaret geneem.
|
|||
Sy het ’n stuk sjokolade geneem.
|
|
||
|
|
|
|
Hy was ontrou, maar sy was getrou.
|
|
||
Hy was lui, maar sy was fluks.
|
|
||
Hy was arm, maar sy was ryk.
|
|
||
|
|
|
|
Hy het geen geld nie, net skuld.
|
ਉ_ ਕ_ਲ ਪ_ਸ_ ਨ_ੀ_ ਸ_, ਸ_ੋ_ ਉ_ ਦ_ ਸ_ਰ ਕ_ਜ਼_ ਸ_।
U_a k_l_ p_i_ē n_h_ṁ s_n_, s_g_ṁ u_a d_ s_r_ k_r_z_ s_.
ਉਸ ਕੋਲ ਪੈਸੇ ਨਹੀਂ ਸਨ, ਸਗੋਂ ਉਸ ਦੇ ਸਿਰ ਕਰਜ਼ਾ ਸੀ।
Usa kōla paisē nahīṁ sana, sagōṁ usa dē sira karazā sī.
ਉ_ ਕ__ ਪ___ ਨ___ ਸ__ ਸ___ ਉ_ ਦ_ ਸ__ ਕ___ ਸ__
U__ k___ p____ n____ s____ s____ u__ d_ s___ k_____ s__
ਉਸ ਕੋਲ ਪੈਸੇ ਨਹੀਂ ਸਨ, ਸਗੋਂ ਉਸ ਦੇ ਸਿਰ ਕਰਜ਼ਾ ਸੀ।
Usa kōla paisē nahīṁ sana, sagōṁ usa dē sira karazā sī. |
||
Hy het geen geluk nie, net slegte geluk.
|
|
||
Hy het geen sukses nie, net terugslae.
|
|
||
|
|
|
|
Hy was nie tevrede nie, maar ontevrede.
|
|
||
Hy was nie gelukkig nie, maar ongelukkig.
|
|
||
Hy was nie aangenaam nie, maar onaangenaam.
|
|
||
|
|
|
|
Die geskiedenis van taalkundeTale het mense nog altyd gefassineer. Daarom het taalkunde ’n baie lang geskiedenis. Taalkunde is ’n sistematiese ondersoek van taal. Mense het duisende jare gelede al oor taal nagedink. So het verskillende kulture verskillende stelsels ontwikkel. Gevolglik het daar verskillende beskrywings van taal ontstaan. Die hedendaagse taalkunde is meer op ou teorieë as enigiets anders gegrond. Veral in Griekeland het baie tradisies tot stand gekom. Die oudste bekende werk oor tale kom egter uit Indië. Dis 3 000 jaar gelede deur die grammatikus Sakatajana geskryf. In antieke tye het filosowe soos Plato hulle met tale besig gehou. Later het Romeinse skrywers hul teorieë verder ontwikkel. In die agtste eeu het die Arabiere ook hul eie tradisies ontwikkel. Hul werk het toe reeds noukeurige beskrywings van die Arabiese taal bevat. In die moderne tyd wou mense veral navors waar taal vandaan kom. Geleerdes het veral in die geskiedenis van taal belanggestel. In die 18de eeu het mense tale met mekaar begin vergelyk. Hulle wou verstaan hoe tale ontwikkel. Later het hulle op tale as ’n stelsel gekonsentreer. Die fokuspunt was die vraag hoe tale werk. Deesdae is daar ’n groot aantal denkrigtings in taalkunde. Sedert die 50’s het baie nuwe dissiplines ontwikkel. Hulle is deels sterk deur ander wetenskappe beïnvloed. Voorbeelde is psigolinguistiek en interkulturele kommunikasie. Die nuutste rigtings in taalwetenskap is uiters gespesialiseerd. Een voorbeeld is feministiese taalkunde. Die geskiedenis van taalkunde loop dus verder… Solank daar tale is, sal mense daaroor nadink! |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|