Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > ქართული > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
KA ქართული
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
groot en klein
|
|||
Die olifant is groot.
|
|||
Die muis is klein.
|
|||
|
|
|
|
donker en helder
|
|||
Die nag is donker.
|
|||
Die dag is helder.
|
|||
|
|
|
|
oud en jonk
|
|||
Ons oupa is baie oud.
|
|||
70 jaar gelede was hy nog jonk.
|
ს_მ_ც_ა_თ_ წ_ი_ წ_ნ ი_ ჯ_რ კ_დ_ვ ა_ა_გ_ზ_დ_ ი_ო_
s_m_t_d_a_i t_'_i_ t_'_n i_ j_r k_i_e_ a_h_l_a_r_a i_o_
სამოცდაათი წლის წინ ის ჯერ კიდევ ახალგაზრდა იყო.
samotsdaati ts'lis ts'in is jer k'idev akhalgazrda iqo.
ს_________ წ___ წ__ ი_ ჯ__ კ____ ა_________ ი___
s__________ t_____ t____ i_ j__ k_____ a__________ i___
სამოცდაათი წლის წინ ის ჯერ კიდევ ახალგაზრდა იყო.
samotsdaati ts'lis ts'in is jer k'idev akhalgazrda iqo. |
||
|
|
|
|
mooi en lelik
|
|||
Die vlinder is mooi.
|
|||
Die spinnekop is lelik.
|
|||
|
|
|
|
Dik / vet en dun
|
|||
’n Vrou van 100kg is dik / vet.
|
|
||
’n Man van 50kg is dun.
|
|
||
|
|
|
|
duur en goedkoop
|
|||
Die motor is duur.
|
|||
Die koerant is goedkoop.
|
|||
|
|
|
|
Twee tale = twee spraaksentrums!Dis nie vir ons brein om ’t ewe wanneer ons ’n taal leer nie. Omdat dit verskillende stoorplekke vir verskillende tale het. Die tale wat ons leer, word nie almal saam gestoor nie. Tale wat ons as volwassenes leer, het hul eie stoorplek. Dit beteken die brein verwerk die nuwe reëls op ’n ander plek. Hulle word nie saam met die moedertaal gestoor nie. Mense wat aan die ander kant tweetalig grootword, gebruik net een deel van die brein. Talle studies het dié gevolgtrekking gemaak. Neurowetenskaplikes het verskeie proefkonyne ondersoek. Die proefkonyne het twee tale vlot gepraat. Een deel van die toetsgroep het egter met albei tale grootgeword. Die ander deel het die tweede taal later in hul lewe geleer. Navorsers kon die breinaktiwiteit tydens die taaltoetse meet. So kon hulle sien watter dele van die brein tydens die toetse gewerk het. En hulle het gesien dat “laat” leerders twee spraaksentrums het! Navorsers het reeds lank vermoed dis so. Mense met breinbeserings het verskillende simptome. So kan breinskade tot spraakprobleme lei. Mense wat aangetas is, kan nie woorde so goed uitspreek of verstaan nie. Maar tweetalige slagoffers het soms ongewone simptome. Hul spraakprobleme affekteer nie albei tale nie. As slegs een deel van die brein beseer is, kan die ander een nog werk. Dan praat die pasiënte een taal beter as die ander. Die twee tale word ook teen ’n verskillende pas weer geleer. Dit bewys dat albei tale nie op dieselfde plek gestoor word nie. Omdat hulle nie tegelyk geleer is nie, vorm hulle twee sentrums. Dis nog onbekend hoe die brein verskeie tale beheer. Maar nuwe bevindings kan tot nuwe leerstrategieë leer. |
|
Geen video gevind nie! Aflaaie is GRATIS vir persoonlike gebruik, openbare skole of nie-kommersiële doeleindes. LISENSIE-OOREENKOMS | Rapporteer asseblief enige foute of verkeerde vertalings hier! Afdruk | © Kopiereg 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg en lisensiehouers. Alle regte voorbehou. Kontak
|